Samara

From Wikipedia, the free encyclopedia

Samaramap
Remove ads

Samara (Russies: Сама́ра) is 'n stad in Rusland, geleë aan die Wolga, wat in 1586 gestig is. Dit is die hoofstad van die Samara-oblast en het 'n bevolking van 1 163 399 (2018). Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018.

Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Samara-oblast.
Kitsfeite Samara Самара, Land ...
Remove ads

Susterstede

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads