Sandrivier (Mpumalanga)
rivier in die Mpumalanga-laeveld, Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Sandrivier (ook genoem Manyeletirivier) is 'n rivier in die laeveld van Mpumalanga, Suid-Afrika.
- Hierdie artikel handel oor die Sandrivier wat in Mpumalanga vloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Sandrivier (dubbelsinnig)
Die rivier vloei suidooswaarts deur die Sabi Sand-wildreservaat en sluit aan by die Sabierivier ongeveer 13 km oos van Skukuzaruskamp in die Krugerwildtuin by 24°57′25″S 31°42′39.6″O.[1]
Remove ads
Takriviere
Fotogalery
- In Sabi Sand met Mingerhout-oewerbos
- Droë sandbedding in Sabi Sand, 2019
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads

