Satyrium longicauda

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Satyrium longicauda
Remove ads

Die langsterttrewwa (Satyrium longicauda) is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is endemies aan Eswatini, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Suid-Afrika, Tanzanië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, die Oos-Kaap en die Vrystaat voor.

Kitsfeite Langsterttrewwa, Bewaringstatus ...
Remove ads

Subspesies

Die spesie het twee subspesies:

  • Satyrium longicauda var. jacottetianum (Kraenzl.) A.V.Hall
  • Satyrium longicauda var. longicauda

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads