Scottburgh

From Wikipedia, the free encyclopedia

Scottburghmap
Remove ads

Scottburgh is 'n kusdorp in die ooste van Suid-Afrika, in die provinsie KwaZulu-Natal. Die dorp lê 58 km suid van Durban en het volgens die 2011-sensus 'n bevolking van 11 403 gehad.[2] Die dorp is een van die gewildste vakansieoorde aan die suidkus van KwaZulu-Natal.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Remove ads

Geskiedenis

Scottburgh is in 1860 opgemeet as die eerste nedersetting suid van Durban, en is vernoem na John Scott, 'n goewerneur van Natal. Dit het in 1945 'n dorp geword en in 1964 is munisipale status verkry. Die spoorlyn vanaf Durban het die dorp teen die einde van die 19de eeu bereik.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads