Coelacanthiformes

From Wikipedia, the free encyclopedia

Coelacanthiformes
Remove ads

Coelacanthiformes, algemeen bekend as selakante, is 'n vis-orde wat tot die klas Sarcopterygii behoort. Hul oorsprong kan na die vroeë Devoon nagespeur word. Daar is slegs twee lewende spesies, wat albei tot die genus Latimeria en familie Latimeriidae behoort. Elf verdere genera in die familie is almal uitgestorwe, benewens 9 genera in die Mawsoniidae. Oor die klassifikasie van etlike ander fossielgenera is daar nie eenstemmigheid nie.

Thumb
Serenichthys kowiensis, 'n uitgestorwe selakantspesie waarvan fossiele naby Grahamstad gevind is, word as 'n spesie in die Diplocercididae beskou.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Families en genera ...
Remove ads

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Latimeria

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads