Serviks

From Wikipedia, the free encyclopedia

Serviks
Remove ads

Die serviks of baarmoedernek is die onderste deel van die baarmoeder in die vrou. Dit is gewoonlik 2 tot 3 cm lank en rofweg rond, maar verander van vorm tydens swangerskap.

Thumb
Anatomie van die vroulike geslagsorgane:
1. Eierleier, 2. Fimbriae, 3. Blaas, 4. Skaambeen, 5. Para-uretrale kliere, 6. Urineleier, 7. Klitoris, 8. Vestibulêre bol, 9. Labia minora, 10. Labia majora, 11. Eierstok, 12. Dikderm, 13. Baarmoeder, 14. Forniks, 15. Serviks, 16. Rektum, 17. Vagina 18. Anus 19. Klier van Bartholin

Die serviks is ’n kanaal waardeur spermselle moet beweeg om ’n eiersel te bevrug ná geslagsgemeenskap. Verskeie soorte voorbehoedmiddels het ten doel om die deurgang van semen deur die serviks te blokkeer. Tydens ’n bevalling moet die serviks plat word en uitsit om die fetus toe te laat om deur die geboortekanaal te beweeg.

Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads