Simca Vedette

From Wikipedia, the free encyclopedia

Simca Vedette
Remove ads

Die Simca Vedette is 'n voertuig wat sedert 1955 gebou is, nadat Simca die Franse Ford-fabriek in Poissy, Parys oorgeneem het.

Meer inligting Spesifikasies ...

Die volgende Simca Vedette modelle was van 1955 tot 1961 daar gebou:

  • Régence 1956
  • Trianon 1956
  • Versailles 1957
  • Marly (stasiewa) 1957
  • Beaulieu 1958
  • Présidence 1959
  • Chambord 1960
Remove ads

Galery

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads