Sinaloa
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Sinaloa (uitgespreek [sinaˈloa]) is een van die 31 deelstate wat, saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm.
- Hoofstad (en grootste stad): Culiacán Rosales
- Oppervlakte: 57 377 km²
- Bevolking: 2 767 761 (2010 sensus)
Remove ads
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
