Sinkfosfied

chemiese verbinding From Wikipedia, the free encyclopedia

Sinkfosfied
Remove ads

Sinkfosfied is 'n verbinding van sink en fosfor met die chemiese formule Zn3P2.

Meer inligting Algemeen, Fasegedrag ...
Remove ads

Kristalstruktuur

Sinkfosfied kristalliseer in 'n tetragonale struktuur wat die argetipe van die D59-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is.

Chemiese eienskappe

Sinkfosfied kan verkry word deur stoïgiometriese hoeveelhede sink en rooi fosfor in 'n kwartsbuis onder vakuum tot 700 °C te verhit.[2]

Remove ads

Fisiese eienskappe

Zn3P2 is 'n halfgeleier met 'n bandgaping van 1,5 eV en 'n hoë aborpsiekoëffisiënt (>105 cm-1) Dit kan maklik in dunfilmvorm voorberei word as 'n p-tipe materiaal en enkelkristalle kan deur chemiese damptransport met of sonder jodium gegroei word.[3]

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads