Sixto Durán Ballén
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Sixto Alfonso Durán-Ballén Cordovez (14 Julie 1921 in Boston – 15 November 2016 in Quito) is 'n voormalige president van Ecuador. Hy was van 10 Augustus 1992 tot 10 Augustus 1996 die land se president gewees. Daarnaas was hy ook 'n voormalige leier van die konserwatiewe party, Alianza Republican (AP). Ook was hy 'n ambassadeur in die Verenigde Koninkryk gewees.
Remove ads
Notas
- Hierdie artikel, of gedeeltes daarvan, is uit die volgende Wikipedia-artikel vertaal: Sixto Durán Ballén
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads