Sorghum

plantgenus From Wikipedia, the free encyclopedia

Sorghum
Remove ads

Sorghum is 'n genus van blomdraende plante in die Poaceae familie, wat omtrent 25 spesies insluit. Sommige van hierdie spesies het gegroei as graan vir menslike gebruik, en ander in weidings vir diere. Een spesie, Sorghum bicolor, was oorspronklik in Afrika gekweek en het sedertdien oor die hele wêreld versprei. Sewentien van die 25 spesies is inheems aan Australië,[2][3] met die omvang van sommige tot Afrika, Asië, Meso-Amerika en sekere eilande in die Indiese Oseaan en Stille Oseaan.[4][5] Een spesie word vir graan gekweek, terwyl baie ander as voerplante gebruik word, hetsy gekweek in warm klimaat wêreldwyd of genaturaliseerd in weivelde.[6] Sorghum is in die subfamilie Panicoideae.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Tipespesie ...
Remove ads

Diversiteit

Aanvaarde spesies[7]
  • Sorghum amplum
  • Sorghum angustum
  • Sorghum arundinaceum
  • Sorghum bicolor
  • Sorghum brachypodum
  • Sorghum bulbosum
  • Sorghum burmahicum
  • Sorghum controversum
  • Sorghum × drummondii
  • Sorghum ecarinatum
  • Sorghum exstans
  • Sorghum grande'
  • Sorghum halepense
  • Sorghum interjectum
  • Sorghum intrans
  • Sorghum laxiflorum
  • Sorghum leiocladum
  • Sorghum macrospermum
  • Sorghum matarankense
  • Sorghum nitidum
  • Sorghum plumosum
  • Sorghum propinquum
  • Sorghum purpureosericeum
  • Sorghum stipoideum
  • Sorghum timorense
  • Sorghum trichocladum
  • Sorghum versicolor
  • Sorghum virgatum
Remove ads

Verwysings

Bronnelys

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads