Senegalia montis-salinarum
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Soutpansbergdoring (Senegalia montis-salinarum) is 'n boom wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Soutpansberg voor. Die boom se FSA-nommer is 753.[1]
Remove ads
Verwysings
Sien ook
Bron
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads