Sparaxis auriculata
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Sparaxis auriculata is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Sparaxis behoort en is deel van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die vlakte en laer hellings, suid-oos van Vanrhynsdorp, by die basis van die Gifberg en Matsikammaberg voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van slegs 13 km2 en word bedreig deur die uitbreiding van die rooibos tee bedryf en die aanplant van tamatie landerye.
Remove ads
Galery
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads