Sparaxis parviflora

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Sparaxis parviflora
Remove ads

Sparaxis parviflora is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Sparaxis behoort en is deel van die fynbos en strandveld om Saldanhabaai. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Saldanhabaai tot by Darling voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 997 km² en daar is agt tot tien sub populasies. Die plant het van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en indringerplante.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads