Sparaxis pillansii

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Sparaxis pillansii
Remove ads

Sparaxis pillansii is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Sparaxis behoort en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom van Nieuwoudtville tot by Calvinia voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 1 052 km² en het tans geen bedreigings nie.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Galery

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads