Sparaxis roxburghii

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Sparaxis roxburghii is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Sparaxis behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Olifantsrivier-vallei tussen Clanwilliam en Citrusdal voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 1 km² en daar is slegs een populasie van minder as 250 plante. Die plant het habitat afgestaan aan gewasverbouing en die getalle neem steeds af omrede die populasie in die middel van 'n vrugte boord groei. Die plant was op 'n tyd as beskou as uitgestorwe.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads