Sparaxis variegata
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Sparaxis variegata is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Sparaxis behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Olifantsrivier-vallei tussen Klawer en Clanwilliam voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 667 km² en die plant het tans geen bedreigings nie.
Remove ads
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads