Stan Getz

From Wikipedia, the free encyclopedia

Stan Getz
Remove ads

Stanley Getz (2 Februarie 19276 Junie 1991) was 'n Amerikaanse jazzmusikant en -saxofoonspeler wat professioneel bekendgestaan het as Stan Getz. Hy het hoofsaaklik die tenoor-saxofoon bespeel en het ook bekendgestaan as "The Sound" vanweë die warm, liriese toon wat hy voortgebring het. Sy grootste inspirasie was die sagte klankkleur van Lester Young. Hy het aan die einde van die 1940's prominensie bereik saam met Woody Herman se "big band". Getz is deur die kritikus Scott Yanow beskryf as "een van die grootste tenoor-saxofoonspelers van alle tye".[1] Getz het in bebop en cool jazz groepe gespeel. Hy is beïnvloed deur João Gilberto en Antônio Carlos Jobim, en het die bossa nova–genre in Amerika bekendgemaak met die enkelsnittreffer The Girl from Ipanema (1964).

Kitsfeite Agtergrondinligting, Geboortenaam ...
Remove ads

Diskografie

Bronnelys

  • Astrup, Arne. The Stan Getz Discography, 1978.
  • Churchill, Nicholas. Stan Getz: An Annotated Bibliography and Filmography, 2005.
  • Gelly, Dave. Stan Getz: Nobody Else But Me, 2002.
  • Kirkpatrick, Ron. Stan Getz: An Appreciation of His Recorded Work, 1992.
  • Maggin, Donald L. (1996). Stan Getz. A Life in Jazz. New York: William Morrow. ISBN 0-688-15555-3.
  • Palmer, Richard. Stan Getz, 1988.
  • Taylor, Dennis. Jazz Saxophone: An In-depth Look at the Styles of the Tenor Masters, 2004.
Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads