Rooiborssterretjie

From Wikipedia, the free encyclopedia

Rooiborssterretjie
Remove ads

Die Rooiborssterretjie (Sterna dougallii) is 'n skaars standvoël en slegs 250 pare broei gedurende Mei tot Oktober op eilande aan die suidkus. Hiervandaan versprei die voëls oos- en weswaarts. Die voël is 33 – 38 cm lank, 100 - 130 g groot met 'n vlerkspan van 72 – 80 cm. In Engels staan die voël bekend as die Roseate tern.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Fotogalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Sterna dougallii

Bron

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads