Koningsterretjie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Koningsterretjie (Thalasseus maximus) is 'n seldsame voël en besoeker aan die Kuneneriviermond en 'n swerwer verder suid aan die Namibiese kus. Die voël is 46 – 48 cm lank, 340 - 420 g groot met 'n vlerkspan van 1.3 m. In Engels staan die voël bekend as die Royal tern.
![]() | Dele van hierdie artikel (dié wat betrekking het op (Bespreking:Koningsterretjie)) moet opgedateer word. |
Remove ads
Fotogalery
- In broeigewaad.
- In vlug.
- Swerm op 'n strand.
- Museum specimen
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Thalasseus maximus. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads