Strandfontein, Weskusdistrik
gehug aan die Weskus, Wes-Kaap, Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Strandfontein is 'n vissersdorpie en vakansieoord aan die Atlantiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is noord van Doringbaai en is die noordelikste dorp van die tradisionele Weskus. Die Sishen-Saldanha Spoorlyn draai hier ooswaarts, die binneland in deur die Sandveld. Die R362-streeksroete verbind die dorp met die N7-nasionale pad by Klawer en ook met Doringbaai.
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads