Weskus-distriksmunisipaliteit

From Wikipedia, the free encyclopedia

Weskus-distriksmunisipaliteitmap
Remove ads

Die Weskus-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Wes-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Moorreesburg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC1.

Hierdie artikel handel oor die munisipaliteit, vir die gelyknamige streek, sien Weskus.
Suid-Afrika Weskus
Thumb
Provinsie Wes-Kaap
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC1
Plaaslike munisipaliteite Matzikama, Cederberg, Bergrivier, Saldanhabaai, Swartland
Hoofstad Moorreesburg
Burgemeester Roelof Strydom[1]
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Oppervlakte 31 119 km²
Bevolking 391 766(2011)
Thumb
Remove ads

Geografie

Bure

Die munisipaliteit word begrens deur:

Plaaslike munisipaliteite

Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:

Meer inligting Plaaslike munisipalitteit, Bevolking ...
Remove ads

Wapen

Die Weskus-streeksdiensteraad het in 1992 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer.[2] Sy opvolger, die Weskus-distriksraad het die wapen in 1996 herregistreer[2] en die se opvolger, die Weskus-distriksmunisipaliteit, het dit weer in 2002 op sy naam herregistreer.[2]

Die wapen is: Verhoogd tweeling kepersgewys deursnede, blou en silwer, in die skildvoet 'n regopgeplaaste rooi Weskuskreef en in die skildhoof 'n silwer blomkelk van 'n vetplant, goud geknop, gestingel en geblaar; die skild oortop met 'n muurkroon met drie uitkomende torings, alles silwer. Die skildhouers is twee swartrugmeeue, en die wapenspreuk is Concordia res crescunt.

Remove ads

Demografie

Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.

Meer inligting Taal, Bevolking ...

Geslag

Meer inligting Geslag, Bevolking ...

Etniese groepering

Meer inligting Etniese groepering, Bevolking ...

Ouderdom

Meer inligting Ouderdom, Bevolking ...

Politiek

Verkiesingsuitslae

Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2009.

  • Bevolking 18 en ouer: 151 640 [52.92% van die totale bevolking]
  • Totale stemme: 110 427 [38.53% van die totale bevolking]
  • Stempersentasie: 72.82% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Meer inligting Party, Stemme ...
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads