Stronsiumoksied
chemiese verbinding From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Stronsiumoksied is 'n chemiese stof met formule SrO.
Dit kan vervaardig word deur die karbonaat te verhit:
Die stof is sedert die jare 1970 baie in kleuretelevisietoestelle gebruik. Ander toepassings is in medisyne, vuurpyle, pigmente en in die halfgeleierindustrie.[1]
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads