Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (SASKOK) (Engels: South African Sports Confederation and Olympic Committee) is 'n niewinsgewende organisasie wat as die Nasionale Olimpiese Komitee (NOK) en die Nasionale Paralimpiese Komitee (NPK) vir Suid-Afrika dien. Dit is die beheerliggaam van alle sportsoorte van Suid-Afrika en koördineer die verhouding met verskeie internasionale sportfederasies.[1] Dit is ook die liggaam wat verantwoordelik is vir Suid-Afrika se verteenwoordiging by die Statebondspele.[2]
'n Nasionale Olimpiese Komitee (NOK) is 'n organisasie wat die belange van individuele lande in die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) behartig.
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Eksterne skakel
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads