Suid-Afrikaanse referendum van 1960

Oktober 1960 referendum in Suid-Afrika wat die monargie afgeskaf het From Wikipedia, the free encyclopedia

Suid-Afrikaanse referendum van 1960
Remove ads

Tydens die Suid-Afrikaanse referendum van 1960 is Suid-Afrikaanse kiesers gevra om vír of téén republiekwording te stem. Die stemming het op 5 Oktober 1960 plaasgevind. Die uitkoms was 'n rakelingse oorwinning vir die republikeine. Op 31 Mei 1961 het die Unie van Suid-Afrika tot 'n einde en die Republiek van Suid-Afrika tot stand gekom. Die dag is as republiekdag gedenk tot die vakansiedag in 1994 afgeskaf is.

Thumb
Suid-Afrikaanse politiek
Parlement van Suid-Afrika
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Opposisieleier
Politici
Politieke partye
Konstitusionele Hof
Hoogste Hof van Appèl
Hooggeregshof
Verkiesings
Thumb
Uitslag: Groen ten gunste; rooi teen republiekwording
Thumb
Charles Swart, die laaste goewerneur-generaal (1959–1961) en eerste staatspresident (1961–1967) van Suid-Afrika
Remove ads

Resultate

Vraag:

Is u ten gunste van 'n Republiek vir die Unie? (Afrikaans)
Are you in favour of a Republic for the Union? (Engels)[1]
Meer inligting Keuse, Stemme ...

Per provinsie

Meer inligting Provinsie, Vir ...
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads