Sushant Singh Rajput

Indiese akteur From Wikipedia, the free encyclopedia

Sushant Singh Rajput
Remove ads

Sushant Singh Rajput (Hindi: सुशांत सिंह राजपूत; 21 Januarie 1986 – 14 Junie 2020) was ’n Indiese akteur. Hy is veral bekend vir die rol wat hy in die TV-sepie Pavitra Rishta vertolk het. Later het hy in die dansprogram Jhalak Dikhhla Jaa 4 deelgeneem. Rajput het sy debuut in Abhishek Kapoor se dramafilm Kai Po Che! gemaak. Hy het aanbeweeg om ’n rol in die romantiese komedie Shuddh Desi Romance te vertolk, daarna het hy die rol van ’n titulêre speurder in die riller Detective Byomkesh Bakshy! vertolk – beide van dié films is deur Yash Raj Filmproduksies geproduseer.

Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Thumb
Rajput met sy verloofde Ankita Lokhande
Remove ads

Televisie

Meer inligting Jaar, Titel ...

Filmografie

Meer inligting Jaar, Titel ...

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads