Patna

hoofstad van die Indiese deelstaat Bihar From Wikipedia, the free encyclopedia

Patna
Remove ads

Patna (Hindi: पटना, Paṭanā, [ˈpəʈnaː], ) is die hoofstad van die Indiese deelstaat Bihar. Die stad lê aan die suidelike oewer van die Gangesrivier en met 'n bevolking van 1 697 976 is Patna die 14de grootste stad in die land. Patna is ook een van die oudste nedersettings ter wêreld en is sowat 2500 jaar oud.

Thumb
Patna in 1814

Patna
पटना
Thumb

Kaart Wapen
Thumb
Thumb
Vlag
 Land Vlag van Indië Indië
 Deelstaat Bihar
 Koördinate 25°37′N 85°00′O
 Stigting 6de eeu v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 3 202 vk km
 Hoogte bo seevlak 53 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2001) 1 697 976
 - Bevolkingsdigtheid 1 405/vk km
 - Metropolitaanse gebied
 Tydsone UTC+05:30
 Burgemeester Afzal Imam
 Amptelike webwerf patna.nic.in

Patna was een van die Indiese gasheerstede tydens die vrouekrieketwêreldbekertoernooie in 1978 en 1997, asook die Krieketwêreldbeker 1996.

Remove ads

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Patna.
  • (en) Toerisme-inligting oor Patna op Wikivoyage
  • (en) (te) Amptelike webwerf
  • (en) "Patna". Encyclopædia Britannica. Besoek op 10 Desember 2025.
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads