Bihar

From Wikipedia, the free encyclopedia

Biharmap
Remove ads

Bihar (Hindi: बिहार, [bɪˈɦaːr]; Oerdoe: بہار) is 'n deelstaat in die noordooste van Indië en een van die armstes in die land. Die hoofstad en grootste stad van die deelstaat is Patna (met 'n bevolking van 5 772 804 in 2010). Volgens die 2011-sensus het Bihar 'n bevolking van sowat 104 miljoen gehad en is dus die derde mees bevolkte deelstaat in die land. Bihar se geografie word veral deur die groot Gangesrivier gekenmerk. Naas die ampstale word veral die Bihari-tale Angika, Bhojpuri, Magahi, Maithili en Pali, asook Ho in dié deelstaat gepraat.

Kitsfeite Bihar बिहार (Hindi)بہار (Oerdoe), Land ...
Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads