Swartblestinker

From Wikipedia, the free encyclopedia

Swartblestinker
Remove ads

Die swartblestinker (Pogoniulus bilineatus) is 'n algemene standvoël in woud, woudrand en digte boomveld. Die voël kom voor aan die ooskus van Suider-Afrika noordwaarts vanaf Oos-Londen. Die voël is 12 cm groot en weeg 12 – 18 gram. In Engels staan die voël bekend as Yellow-rumped Tinkerbird.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Sien ook

Bron

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads