Swartkopsrivier

rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia

Swartkopsrivier
Remove ads

Die Swartkops is 'n rivier wat in die Groot-Winterhoekberge in die Oos-Kaap ontspring en deur Uitenhage vloei waar dit vir wolwassery gebruik word. Naby die mond is dit 'n gewilde oord vir seiljagvaarders en hengelaars. Die rivier mond in Algoabaai uit. Die N2-nasionale pad kruis die rivier by die monding met die brug wat in Junie 1962 geopen is. Daar is ook 'n nedersetting Swartkops aan die oostekant van die rivier digby die monding.

Kitsfeite
Remove ads

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads