Swartkops
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Swartkops is 'n nedersetting in Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit aan die kus van die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Die dorp is langs die Swartkopsrivier geleë, 11 km noord van Gqeberha en 1.6 km van die Indiese Oseaan. Die naam verwys na die omliggende heuwels wat met donker skaduwees bedek is.[2]
Die Kaapse Regeringspoorweë het 'n spoorwegaansluiting hier gebou in 1872, in diens van die spoorroete na Grahamstad en Alicedale in die ooste, Port Elizabeth in die suide, en Uitenhage in die weste.[3]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads