Swartrot

From Wikipedia, the free encyclopedia

Swartrot
Remove ads

Die swartrot (Rattus rattus), ook bekend as die dakrot, skeepsrot of huisrot, is 'n algemene langstertknaagdier van die stereotipiese rotgenus Rattus, in die subfamilie Murinae.[2] Dit het waarskynlik in die Indiese subkontinent ontstaan, maar word nou wêreldwyd aangetref.

Kitsfeite Swartrot Tydperk: Holoseen, Bewaringstatus ...

Die swartrot is swart tot ligbruin van kleur met 'n ligter onderkant. Dit is 'n algemene omnivoor en 'n ernstige plaag vir boere omdat dit op 'n wye verskeidenheid landbougewasse voed. Dit word soms as troeteldier aangehou. In dele van Indië word dit as heilig beskou en daarom gerespekteer in die Karni Mata-tempel in Deshnoke.[3]

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads