Swinburne

From Wikipedia, the free encyclopedia

Swinburnemap
Remove ads

Die dorpie Swinburne is oos van Harrismith en byna op die rand van die Drakensberg-plato. Die area is omring deur pragtige bergwêreld en naby die Van Reenenspas geleë wat die grens tussen die Vrystaat en KwaZulu-Natal vorm. Die N3 nasionale pad gaan langs die dorpie verby. Die dorp was eers Albertinia genoem.[1] Die Wilgerivier vloei net wes van die dorpie verby.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads