Englerodaphne pilosa
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die syhaarveselbos (Englerodaphne pilosa) is 'n boom wat deel van die Thymelaeaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor.
Die boom se FSA-nommer is 518.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads