Syringodea derustensis

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Syringodea derustensis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Syringodea behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Klein-Karoo voor, van Oudtshoorn tot by De Rust. Die plant het 'n voorkomsgebied van 592 km² en het habitat afgestaan aan ontwikkeling en gewasverbouing, veral by De Rust. By Dysselsdorp is habitat afgestaan aan damkonstruksie. Volstruis boerdery is ook 'n potensiële bedreiging.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads