Syringodea saxatilis

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Syringodea saxatilis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Syringodea behoort en deel is van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Ladismith en die Anysberg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 300 km². Die subpopulasie by Ladismith het minder as 50 plante terwyl die subpopulasie by die voorheuwels van die Anysberg glad nie bedreig word nie. Die subpopulasie by Ladismith word bedreig deur ontwikkeling.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads