Taif
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Taif (Arabies: الطائف; aṭ-Ṭā'if) is 'n stad in die Mekka-provinsie van westelike Saoedi-Arabië. Die stad het 'n bevolking van sowat 1 281 613 in 2010–2011 gehad. Die stadsentrum is bekend vir sy druiwe, granaatjie, vye, rose en heuning. Taif is sowat 70 km suidoos van Mekka geleë.
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Provinsie | Mekka |
| Koördinate | 21°26′N 40°21′O |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 321 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 1 879 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2010–2011) | 1 281 613 |
| - Bevolkingsdigtheid | 1 623 vk/km |
| Tydsone | UTC +03:00 |
| Burgemeester | Saad bin Migbel |
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Taif.- (en) Toerisme-inligting oor Taif op Wikivoyage
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads



