Tamil

From Wikipedia, the free encyclopedia

Tamil
Remove ads

Tamil (தமிழ், Tamiḻ, [t̪ɐmɨɻ], ) is 'n Drawidiese taal wat deur sowat 70 miljoen mense in Suidoos-Indië, Maleisië, Mauritius, Réunion, Singapoer en Sri Lanka gepraat word. Tamil is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstate en gebiede Tamil Nadu en Puducherry, van Singapoer saam met Chinees, Engels en Maleis en van Sri Lanka saam met Singalees. Tamil is nou verwant aan Malayalam en word in die Tamil-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tamils.
Kitsfeite Tamil தமிழ் Tamiḻ, Amptelike status ...
Thumb
Die woord "Tamil" in Tamil-skrif
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads