Tartaars

taal From Wikipedia, the free encyclopedia

Tartaars
Remove ads

Tartaars (татар теле; татарча, tatar tele, tatarça; تاتار تلی of طاطار تيلي) is 'n taal wat tot die Turkiese tale behoort. Dit word onder meer in die Russiese deelrepubliek Tartarstan gepraat. Dit word ook buite die republiek gepraat, tot in die weste van Eurasië in die Krim, Bessarabië en Litaue.

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tartare.

 

Kitsfeite Tartaars татар теле, tatar tele, تاتار تلی, Amptelike status ...
Thumb
Kalligrafie van die woord Qazan (قازان) in Arabiese skrif in die vorm van 'n Zilant
Thumb
'n Kazanse Metroteken in Tartaars (bo) en Russies

Tartaars moet nie met Krim-Tataars, wat in die Krim gepraat word, verwar word nie. Hoewel die twee tale aan mekaar verwant is, is dit nie onderling verstaanbaar nie.

Remove ads

Skryfstelsels

Cyrilliese alfabet

А а Ә ә Б б В в Г г Д д Е е Ё ё
Ж ж Җ җ З з И и Й й К к Л л М м
Н н Ң ң О о Ө ө П п Р р С с Т т
У у Ү ү Ф ф Х х Һ һ Ц ц Ч ч Ш ш
Щ щ Ъ ъ Ы ы Ь ь Э э Ю ю Я я

Latynse alfabet

A a Ə ə B b C c Ç ç D d E e F f
G g Ğ ğ H h I ı İ i J j K k Q q
L l M m N n Ꞑ ꞑ O o Ɵ ɵ P p R r
S s Ş ş T t U u Ü ü V v W w X x
Y y Z z

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads