Tel Aviv-distrik

From Wikipedia, the free encyclopedia

Tel Aviv-distrik
Remove ads

Die Tel Aviv-distrik (Hebreeus: מחוז תל אביב - Mehoz Tel Aviv) is die kleinste van Israel se ses distrikte. Die hoofstad en grootste stad is Tel Aviv. In 2016 het die distrik 'n bevolking van 1 388 000 gehad.

Thumb
Ramat Gan is 'n stad in die Tel Aviv-distrik
Thumb
Ligging van die Tel Aviv-distrik in Israel (rooi)


Meer inligting Distrikte van Israel ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads