Theodosius I
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Theodosius (11 Januarie 347 – 17 Januarie 395), ook bekend as Theodosius I of Theodosius die Grote (Grieks: Θεοδόσιος of Θεοδόσιος ο Μέγας), was van 379 tot 395 keiser van die Romeinse Ryk. Hy het die oostelike en die westelike deel van die ryk herenig en was die laaste heerser van albei dele. Ná sy dood is die twee dele permanent verdeel tussen sy twee seuns, Arcadius en Honorius.
Remove ads
Sien ook
Verwysings
- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Theodosius I
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads