Tongaboomaalwyn
aalwyn spesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Tongaboomaalwyn (Aloidendron tongaense), is 'n plant wat deel is van die Aloidendron genus. Die plant kom voor in KwaZulu-Natal, meer spesifiek Tongaland en aangrensende Mosambiek. Die boom se FSA-nommer is 29.9.[1]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads