Trachyandra hantamensis

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Trachyandra hantamensis is 'n knolagtige geofiet wat tot die genus Trachyandra behoort en vorm deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap. Die plant het 'n voorkomsgebied van 664 km² en kom vanaf Loeriesfontein tot by Nieuwoudtville voor. Die plant se habitat word bedreig deur gewasverbouing.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads