Trachyandra thyrsoidea
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Trachyandra thyrsoidea is 'n knolagtige geofiet wat tot die genus Trachyandra behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant kom voor in die renosterveld vanaf die Klein Roggeveld, suid van Sutherland suidwaarts tot by Matjiesfontein en ooswaarts tot by Prins Albert.
Remove ads
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads