Tracy Chapman

Amerikaanse sanger-liedjieskrywer From Wikipedia, the free encyclopedia

Tracy Chapman
Remove ads

Tracy Chapman (gebore 30 Maart 1964) is 'n Amerikaanse sangeres en liedskrywer, bekend vir 'n aantal steeds gewilde liedere, soos "Fast Car" en "Give Me One Reason".

Kitsfeite Agtergrondinligting, Gebore ...

Tracy Chapman het ook opgetree by Nelson Mandela se 70ste verjaarsdagpartytjie.Op 16 April 2023 het die Suid-Afrikaanse Presidensie aangekondig dat sy saam met ander 'n Nasionale Orde – The Order of the Companions of O. R. Tambo – beloon sal word wat "erkenning gee aan vooraanstaande buitelandse burgers vir vriendskap wat aan Suid-Afrika getoon is. Dit is dus 'n orde van vrede, samewerking en aktiewe uitdrukking van solidariteit en ondersteuning." Die orde is in Silwer aan haar toegeken "vir haar bydrae tot die stryd vir vryheid deur deel te neem aan pogings om Nelson Mandela te bevry en bewusmaking van menseregteskendings wêreldwyd." 'n Toekenningseremonie vir die orde is op 28 April 2023 gehou.[1]

Remove ads

Albums

  • Tracy Chapman (1988)
  • Crossroads (1989)
  • Matters of the Heart (1992)
  • New Beginnings (1995)
  • Telling Stories (2000)
  • Let It Rain (2002)
  • Where you live (2005)
  • Our bright future (2008)

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads