Trente
munisipaliteit in die Italiaanse From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Trente (Italiaans: Trento, [ˈtrɛnto] of [ˈtrento], ; Duits: Trient; Ladinies: Trënt; Venesiaans: Trènt) is die hoofstad en grootste stad van die outonome provinsie Trentino en van die outonome streek Trentino-Suid-Tirool in Italië met 'n bevolking van 117 307 in 2012 en 'n oppervlakte van 157,92 km². Trente het in 1918 as gevolg van Oostenryk-Hongarye se neerlaag tydens die Eerste Wêreldoorlog onder Italiaanse bewind gekom. Die stad is langs die Adigerivier geleë.
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Trente.- (en) Toerisme-inligting oor Trento op Wikivoyage
- (it) Amptelike webwerf
- (en) "Trento". Encyclopædia Britannica. Besoek op 8 Maart 2019.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads



