Tylecodon fragilis

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Tylecodon fragilis is 'n plant wat hoort tot die familie Crassulaceae. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 150 km² en kom van Strandfontein tot by Brand-se-baai op die kus voor waar daar drie subpopulasies is. Die plant word bedreig deur ontwikkeling aan die kus en oopgroef mynbou.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads