Tylecodon leucothrix
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die doubossie (Tylecodon leucothrix) is 'n plant en geofiet wat hoort tot die familie Crassulaceae. Die plant is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap en is deel van die Sukkulente Karoo. Dit kom van Ladismith tot by Vanwyksdorp voor.
Remove ads
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads