Tylecodon opelii
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Tylecodon opelii is 'n plant en geofiet wat tot die familie Crassulaceae hoort. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom naby Vanrhynsdorp voor.
Remove ads
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads