Universiteit van die Bio-Bio

From Wikipedia, the free encyclopedia

Universiteit van die Bio-Bio
Remove ads

Die Universiteit van die Bio-Bio (Spaans: Universidad del Bío-Bío - UBB) is 'n openbare universiteit in die stad Concepción in Chili.

Kitsfeite Leuse:, Leuse in Engels: ...
Thumb
Universiteit van Bío-Bío-biblioteek (2018)
Remove ads

Geskiedenis

Hierdie universiteit is in 1988 gestig, te danke aan die versmelting van sommige instellings in die gebied.

Fakulteite

  • Fakulteit Besigheidstudies
  • Fakulteit van die argitektuur, ontwerp en konstruksie
  • Fakulteit Wetenskappe
  • Fakulteit Ingenieurswese
  • Fakulteit van Onderwys en Geesteswetenskappe
  • Fakulteit Gesondheidswetenskappe en Voedsel

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads